Aneshca Christians
Dorp/Stad waar jy woon:
George
Beroep:
Marketing Manager
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek neem aan hierdie kompetisie deel om vir myself te wys dat ek soveel meer in staat is. Ek glo hierdie platform gaan oor meer as net glans en glamour- dit is n geleentheid om op n dieper, persoonlike vlak te verbind. Ek wil n kant van myself wys wat verder gaan as die oppervlak- nie net n gesig nie, maar n storie, n stem en n ware verbintenis.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Pantoffels
3 woorde wat jou goed opsom:
Hardwerkend, Grappig, Kreatief