Anelma van Heerden
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Radio Omroeper
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het ja en ek hou aan want die lewe is kort, aanhouer wen, eks lus en ekt iets om te sê! 😀
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Majestuese konkoksie
3 woorde wat jou goed opsom:
Reguit, Outentiek (amper gesê Outeniqua), Grapgat
