Anelma van Heerden
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Aktrise & Life Coach
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Dis die tweede keer wat ek inskryf maar die eerste keer wat ek eintlik reg is vir dit. Die Here het my op 'n journey gestuur, veral die afgelope 2 jaar, waar my geestesgesondheid 'n groot knock gevat het en ek by die dood omgedraai het. Maar God alleen het my gered. En ek wil pronk op 'n voorblad met 'n glimlag en 'n caption wat se 'God gee my lewe' because He truly saved my life. Ek wil vrouens inspireer met die feit dat jou verlede of trauma of geskiedenis met mental health of hoe vet of maer jy ook al was of is, ANYTHING and EVERYTHING can be healed by His grace. JY IS GENOEG en perfek geskape.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Konyn!
3 woorde wat jou goed opsom:
Gered, Gegrond, Gereed!