Anel van Wyk
Dorp/Stad waar jy woon:
Kaapstad
Beroep:
Rekenmeester
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in om my egtheid, styl en selfvertroue te vier en ander te inspireer om dieselfde te doen.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Bromponie
3 woorde wat jou goed opsom:
Uniek, Spontaan, Kleurvol
