Anél Ackerman
Dorp/Stad waar jy woon:
Bloemfontein
Beroep:
Mamma
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf weer in vir SARIE Voorbladgesig omdat ek glo ‘n mens kry nie altyd net een kans om raakgesien te word nie. My lewe het my geleer om aan te hou, selfs wanneer dinge nie maklik is nie. As ‘n ma van drie dogters wil ek wys dat ware skoonheid lê in veerkragtigheid, omgee en die moed om weer te probeer. Hierdie keer doen ek dit met meer selfvertroue en minder vrees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
My skat
3 woorde wat jou goed opsom:
Liefdevol, Sterk, Wys
