Ané Retief
Dorp/Stad waar jy woon:
Gqeberha
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek skryf in vir SARIE Nuwe Gesig omdat ek dit as ʼn geleentheid sien om my natuurlike skoonheid uit te leef en my Godgegewe talente te gebruik. Ek weet dat ek die vermoë het om meisies rondom te inspireer en my vroulikheid uit te straal. Ek wil stem vir jong vroue wees en die kans gebruik om my storie te deel en Jesus se liefde oor ander te stort.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Inspirasie
3 woorde wat jou goed opsom:
Godvresend, Stylvol, Inspirerend