Andrea Raaths Duarte

Dorp/Stad waar jy woon:

Gauteng Pretoria

Beroep:

Finansiele bestuurder

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in want ek het n doel om vroue aan te raak en te inspireer .
Ek het myself gekies en daarom kan ek die wêreld eis ! Om elkeen te laat glo jy kan alles aanpak solank jy daarin glo . Elkeen moet weet hulle is waardig met wat reeds in hulle geplaas is ! Jou kroon kom in verskillende vorme jy moet dit kan raak sien .
Ek is ook tans n Semi Finalis vir Mev Suid Afrika 2026 .
Nee ek het nog nooit ingeskryf nie !

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Hoendervleis

3 woorde wat jou goed opsom:

Kragtig, Vreesloos, Vreugde

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media