Anchen Botha

Dorp/Stad waar jy woon:

Gqeberha (Port Elizabeth)

Beroep:

Arbeidsterapeut

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Vir die afgelopen 15 jaar volg ek Sarie Voorbladgesig, en die jaar voel ek is dit my kans om in te skryf. Ek het vrede in myself en is trots op die vrou wat ek vandag is.

Dit sal vir my 'n groot voorreg wees om deel te word van die Sarie inspirasie-vroue groep. Om my stories wat my vorm ook te kan deel en by ander weer inspirasie te kan kry.

Sarie is deel van my groot word jare. Nou eers besef ek die waarde van 'n tydskrif. Dit is nie net iets om te lees die, maar deesdae soek my dogtertje prentjies daar uit vir haar huiswerk en word sy ook blootgestel aan 'n tydskrif. In terapie groepe is dit 'n wonderlike hulpmiddel om self bewustheid en self verkenning uit te druk. In alle aspekte leer jy van jouself deur 'n tydskrif. Dit is vir my hartseer hoe tydskrifte nie net vinnig meer beskikbaar is nie en is dit soos 'n klein juweeltjie in die huis.

Afrikaans is my taal en ek en my gesin is trots op dit.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefling

3 woorde wat jou goed opsom:

Elegant, Dinamies, Rustig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media