Amy-Lee De Gouveia

Dorp/Stad waar jy woon:

Bellville

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek wil graag deel wees van Sarie Nuwe Gesig 2025 omdat ek daarvan hou om selfvertroue, styl en ’n positiewe houding uit te straal. Ek glo dat elke meisie uniek en mooi is op haar eie manier. As Mej Junior-Teen Suid-Afrika 2025 (asook Mej Teen-Universe South Africa 2025 en Snr Charity Ambassador 2025) wil ek graag ander inspireer om in hulself te glo, hul drome na te jaag en trots te wees op wie hulle is. Ek hou van mode, kamera-werk en glo dat ware skoonheid van binne kom. Dit sal vir my ’n eer wees om ’n rolmodel te wees en die waardes van die Sarie-tydskrif uit te dra.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Braaibroodjie

3 woorde wat jou goed opsom:

Uniek, Avontuurlustig, Vreesloos

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media