Amoree Steyn
Dorp/Stad waar jy woon:
Mooinooi
Beroep:
Boekhouer
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Net vir interesantheid. Ek het niks om te verloor nie. Mens is nooit te oud om iets te probeer nie en dalk kan ek iets hieruit leer.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Fantasmagoriese
3 woorde wat jou goed opsom:
Sag, Regverdig, Beskermend
