Amore van der walt
Dorp/Stad waar jy woon:
Frankfort
Beroep:
Assistent
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Wou nog altyd in skryf vir Sarie se Voorbladgesig
Omdat dit n nuwe Jaar is en nuwe uitdagings het ek gevoel dis n kaans om te vat
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
mooi
3 woorde wat jou goed opsom:
Dapper, Liefdevol, Vrolik