Amore Gerber
Dorp/Stad waar jy woon:
Malmesbury
Beroep:
Kelnerin
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
My ma het my aangemoedig om dit te doen aangesien sy die kompetisie al vir jare volg. Sy het gedink dat ek sal dit baie geniet om deel te wees daarvan.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
om-te-beklemtoon
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan, Passievol, Avontuurlustig