Amber De Wet

Ek skryf in vir SARIE Nuwe Gesig omdat ek graag nuwe geleenthede wil aanpak en myself wil uitdaag. Ek geniet dit om voor die kamera te werk en hou van die selfvertroue en styl waarvoor SARIE staan. Nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie. Hierdie is my eerste keer en ek is baie opgewonde daaroor

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media