Altanja Winter

Dorp/Stad waar jy woon:

Bloemfontein

Beroep:

Bemarker

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat ek glo ware skoonheid lê in selfvertroue, egtheid en hoe jy ander laat voel. Ek wil jonger dames inspireer om hulself lief te hê, groot te droom en nooit te voel hulle moet soos iemand anders wees om genoeg te wees nie. SARIE verteenwoordig vir my elegansie, vroulikheid en inspirasie,daarom voel dit soos die perfekte platform.
Ja, ek het al ingeskryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Hartsmens

3 woorde wat jou goed opsom:

Selfversekerd, Spontaan, Ambisieus

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media