Allegra Strydom

Dorp/Stad waar jy woon:

Pongola

Beroep:

Wegbreekjaar

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

My stiefma en haar vriendinne het my gemotiveer om in te skryf. Ek geniet 'n uitdaging en is mal oor die idee van wat die wêreld van mode en skoonheid my kan bied.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Sonsondergang

3 woorde wat jou goed opsom:

Esteties, Avontuurlustig, Nuuskierig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media