Aliska Gantz
Ek dink nog altyd an modeling of enige iets in gemeen, ek het nog nooit ingeskryf nie en toe ek hoor van die SARIE nuwe gesig het ek geweet ek moet n kaans vat en kyk of ek dit kan maak want ek weet ek gan nooit weet as ek nie probeer nie!!
