Alisha Nel
Dorp/Stad waar jy woon:
Hartbeespoort
Beroep:
Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil inskryf om iets nuuts te probeer en bietjie uit my gemaksone te kom asook om my selfvertroue 'n hupstoot te gee. Ek het 'n paar jaar terug ingeskryf vir die Nuwe Gesig en ek het gedink om die jaar in te skryf vir die Voorbladgesig.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Regtig
3 woorde wat jou goed opsom:
Vriendelik, Kreatief, Saggeaard
