Alicia Swart

Dorp/Stad waar jy woon:

Klerksdorp

Beroep:

Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie omdat dit vir my ’n platform is om meer te wees as net ’n model — ek wil my rol as model afrigter gebruik om my waardes en visie te deel. Dit gaan oor die boodskap wat ek uitdra: dat selfvertroue, groei en moontlikhede vir almal beskikbaar is, en dat sukses nie net aan een standaard of tipe gekoppel is nie.
Met my inskrywing wys ek dat ek nie net my eie loopbaan bou nie, maar ook my modelle inspireer om hul stories en identiteit met krag te leef. Ek het nog nooit vir die Sarie voorbladgesig ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Leefkrag

3 woorde wat jou goed opsom:

Sprankelend, Stylvol, Geloofwaardig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media