Alicia Swart

Dorp/Stad waar jy woon:

George

Beroep:

Makeup Artist

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek voel ek het die self vertroue in myself ontdek om op ‘n voorblad te kan verskyn en my man is ‘n groot motiveerder en hits my aan om die kans aan te gryp ook omdat ek ‘n nuwe mamma ook onlangs is.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Genugtig

3 woorde wat jou goed opsom:

Baie vasberade, Avontuurlustig, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media