Alecia de Klerk

Dorp/Stad waar jy woon:

Groblersdal

Beroep:

Grimeer kunstenaar

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ekt lank terug ingeskryf, ek voel dat ek die keer dalk n kans staan, ek skryf in want ek glo my storie kan ander vrouens inspireer.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Genade

3 woorde wat jou goed opsom:

Geduldig, Integriteit, Konstant

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media