Adele van Zyl

Dorp/Stad waar jy woon:

George

Beroep:

Fotograaf

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Dit is my eerste keer wat ek inskryf. Ek is n fotograaf en neem baie mense af wat glo hulle is nie "mooi genoeg" om voor die kamera te wees nie en ek is mal daaroor om vir hulle te wys hoe mooi hulle kan lyk of wees. Almal het n mooi in hulle, ek glo dit ten volle, maar ek moet dit in myself ook glo voor ek dit kan voortsit. So hier is my iets mooi van myself. Glo in myself dat ek ook mooi in my het.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

koekie!

3 woorde wat jou goed opsom:

gedetermineerd, passievol, ontverming

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media