Adel Viljoen

Dorp/Stad waar jy woon:

Prieska

Beroep:

Boekhouer, musiek juffrou en huisvrou

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie Voorbladgesig want enige iets is moontlik, en dis n goeie geleentheid vir n professionele fotosessie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

lekker

3 woorde wat jou goed opsom:

Integriteit, Liefdevol, Doelgerig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media