Adél Olivier

Dorp/Stad waar jy woon:

Mosselbaai

Beroep:

Profesionele verpleegkundige / Phleb

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het al voorheen ingeskryf, maar was nog altyd onsuksesvol. Daar hwt die afgelope paar jaar baie in my lewe verander, en my in 'n vrou verander waarvoor ek nou baie lief is, en so probeer ek weer inskryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Dierbaar

3 woorde wat jou goed opsom:

Georganiseerd, Ordentlik, Vriendelik

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media