Ada Conradie
Dorp/Stad waar jy woon:
Robertson
Beroep:
assistent dansjuffrou by dansskool
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
My ma se vriendin het voorgestel dat ek inskryf en toe dink ek "hoekom nie?"
Dit klink soos n lekker ervaring en n kans om uit my gemaksone uit te kom en iets nuuts te probeer.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Baljaar
3 woorde wat jou goed opsom:
vrolik, saggeaard, regverdig
