Loopbaangesprek: SARIE praat met Isa Carstens Akademie
As jy enigsins gewonder het oor skoonheidstegnologie, die wats, waars en moenies, moet jy nie dié artikel misloop nie. Talle besighede moes in die afgelope jaar hul deure sluit of mense aflê weens Covid, en vrae het ook ontstaan oor die skoonheidsbedryf se voortbestaan en volhoubaarheid. Isabel Roos, eienaar en direkteur van die Isa Carstens…