Wendy Cloete

Dorp/Stad waar jy woon:

Knysna

Beroep:

Fiksheid Instrukteur

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het twee jaar terug in geskryf. Sarie is die moderne vrou se tydskrif. Selfs al is ek 'n ouer vrou wil ek myself op hoogte hou met wat vandag in die wêreld aangaan op elke vlak: Aktueel, kos, skoonheid en modes. Ek glo ook daaraan om geleenthede aan te gryp. Ek wil nie eendag 90 wees en wens ek het probeer nie, ek wil sê ek is bly ek het probeer. Dit is baie opwindend!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Sponsdoring

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Vriendelik, Fiks

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media