Tahnyke Otto
Dis vir my ’n ongelooflike geleentheid om myself uit te daag, nuwe ervaring op te doen en my selfvertroue verder te ontwikkel. Ek hou daarvan om mense te inspireer om hulself te wees en te wys dat ware skoonheid in selfvertroue, vriendelikheid en egtheid lê. Dit sal vir my ’n groot voorreg wees om deel te wees van iets so ikonies soos SARIE. Nee, ek het nog nie voorheen vir SARIE Nuwe Gesig ingeskryf nie.
