Gia Johnson
Dorp/Stad waar jy woon:
Kimberley
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Soms is dit die mees onverwagste geleenthede wat die grootste deurbrake en groei bring in die lewe. Dit sal vir my n groot voooreg en eer wees om met Sarie Tydskrif geassosieer te word. Dit is my 1ste keer dat ek vir hierdie kompetisie inskryf.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Asemrowend
3 woorde wat jou goed opsom:
Eerlik, Lewenslustig, Passievol
