Moné Vizirgianakis

Dorp/Stad waar jy woon:

Johannesburg

Beroep:

Skoonheidsalon Eienaar

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Om die eerlike waarheid te se, het my sister vir my die Sarie Voorbladgesig skakel aangestuur en gese sy kan vir my baie redes gee hoekom sy dink ek moet in skryf. Ek het eers gedink sy maak n grap, toe dink ek, 'hoekom nie'. Die laaste 2 jare was rof en ek het deur so baie gegaan. Na die lewe jou n bietjie toets, voel n mens nie meer mooi en vol self vertroue nie. Hierdie was weer n geleentheid om my denke te verander.
En ek kan vir haar net dankie se.

Dit sal my eerste keer wees wat inskryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker

3 woorde wat jou goed opsom:

Vriendelik, Maar Skaam, Hulpvaardig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media