Lucinda Swart

Dorp/Stad waar jy woon:

Brackenfell

Beroep:

Professionele Rekenmeester

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Hierdie jaar het reeds baie opwindende geleenthede gebring en ek strewe om elke een te gryp met beide hande en nooit te wonder “wat as” nie. Ek het besluit om op die laaste aand van hierdie kompetisie in te skyf omrede ek my pappa ‘n maand terug verloor het. Hy het altyd gesê dat ek nooit moet terughou as ek te bang is nie. Hierdie laaste inskrywing is vir hom.

Ek was ook geselekteer as Mev Suid-Afrika Semi-Finalis vir 2026, ek het besluit om onlangs te onttrek – Dit was ‘n moeilike besluit maar ek wil ‘n voorbeeld wees aan vrouens van Suid-Afrika dat hulle nie ‘n kroon hoef te dra om goed genoeg te voel nie of om raakgesien te word nie. Ons dra elke dag krone van God, as ma’s en vrouens vir ons mans.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Mielie

3 woorde wat jou goed opsom:

Deursettingsvermoë, Liefdevol, Vreesloos

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media