Leora Elise Holl

Dis die eerste keer dat ek inskryf. Soveel mense en familie het al vir my gesê ek moet inskryf vir hierdie kompetisie! My ouers sê altyd ek moet myself uitdaag en nuwe dinge probeer, so hoekom nie!

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media