Chané Heydenrych

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat dit vir my ’n kans is om iets nuuts en groot aan te pak waarin ek nog altyd belanggestel het. Ek wil myself uitdaag, groei as mens en wys dat ware mooi van selfvertroue, persoonlikheid en hoe jy jouself dra af kom. Ek hou van wat SARIE verteenwoordig sterk, egte en inspirerende vroue en dit sal vir my ongelooflik wees om deel daarvan te wees.

Nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie. Hierdie is my eerste keer, en ek dink dit maak die ervaring nog meer opwindend en spesiaal.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Vonkversameling

3 woorde wat jou goed opsom:

Ambisieus, Avontuurlustig, liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media