Woutrine Eshelby

Dorp/Stad waar jy woon:

Melkbosstrand

Beroep:

Tuisteskepper

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie Voorbladgesig 2026 omdat ek glo ware skoonheid lê in selfvertroue, egtheid en die moed om jou drome na te jaag.

Ek wil hierdie platform gebruik om te groei, nuwe mense te ontmoet, geleenthede aan te gryp en ander vrouens te inspireer om trots te wees op wie hulle is.

Ek is kreatief, passievol oor mode en lief daarvoor om myself op ‘n unieke en stylvolle manier uit te druk.

Vir my gaan hierdie kompetisie oor meer as net ‘n mooi foto. Dit gaan oor selfontwikkeling, deursettingsvermoë en die kans om ‘n positiewe verskil te maak.

Ek wil graag wys dat ‘n vrou met drome, passie en ‘n goeie hart enige doel kan bereik wanneer sy in haarself glo.

Ja, ek het al voorheen ingeskryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Bitter-Lekker

3 woorde wat jou goed opsom:

Geduldig, Kreatief, Opreg

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media