Anja Heydenrych

Dorp/Stad waar jy woon:

Brackenfell

Beroep:

Koste Konsultant

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat ek graag ander vroue wil inspireer om selfvertroue te hê en al het jy nie baie selfvertroue nie om nogsteeds die kans te vat en hulself te aanvaar soos hulle is.

Ek is lief vir mode en mooi dinge. Ek voel dit is belangrik dat ’n vrou mooi aantrek, want dit wys dat sy vir haarself sorg en selfwaardering hê.

Vir my gaan dit ook oor jou persoonlikheid en hoe jy mense laat voel. Dit sal vir my ’n groot eer wees om deel van SARIE se storie te wees.

Ja, ek het al voorheen ingeskryf. Dit sal nou my 4de keer wees.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Uitbundig

3 woorde wat jou goed opsom:

Sag, Omgee, Diereliefhebber

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media