Paige De Araujo

Dorp/Stad waar jy woon:

Kaapstad

Beroep:

2de jaar ingenieurs student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in om skoonheid, selfvertroue en vrouwees te vier. Dit sal ongelooflik spesiaal wees om myself deur die lens van n tydskrif wat al vir jare, Suid Afikaanse vroue inspireer.
Nee, ek het nog nooit ingesryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Geborgenheid

3 woorde wat jou goed opsom:

Toegewyd, Lojaal, Selfversekerd

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media