Joany Klopper
Dorp/Stad waar jy woon:
Bloemfontein
Beroep:
Ek is die stigter en bestuurder van my eie besigheid
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het nog nooit ingeskryf nie!
Wanneer ek terugkyk op my lewe is daar sekere gebeurtenisse wat ek nie kan glo ek het oorleef nie. Maar ek het. En vandag bedryf ek my eie (baie klein) suksesvolle besigheid wat juis uit die "grondpad ry" gebore is. Ek beskou trauma as 'n geskenk en wanneer ek die kans kry deel ek graag my diepste, rouste seer met mede vrouens, om hul hoop te gee, al is die sukkel om op te staan ook HOE moeilik.
Dit sal vir my 'n voorreg wees om op 'n groter platform soos Sarie, vrouens te bereik en hoop te gee.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Skote Petoors!
3 woorde wat jou goed opsom:
Vasberade, Veerkragtig, Vrygewig
