Elisna van der Merwe
Dorp/Stad waar jy woon:
Johannesburg
Beroep:
Apteker
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek sien jaar na jaar die inskrywings, en vanjaar het ek net gevoel ek wil graag die kans waag.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Rinkink
3 woorde wat jou goed opsom:
Kreatief, Betrokke, Betyds
