San-Marie Dippenaar

Dorp/Stad waar jy woon:

De Doorns

Beroep:

Finansiele Bestuurder

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het die afgelope 2 jaar 20kg verloor en my self weer terug gekry. Ek dink hierdie is ‘n geleentheid om my selfbeeld weer op te bou!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Absoluut

3 woorde wat jou goed opsom:

Betroubaar, Spontaan, Gedrewe

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media