Marissa Solms

Dorp/Stad waar jy woon:

Utrecht

Beroep:

Boervrou

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Na kinders en al die rolle wat ’n vrou elke dag dra, vergeet mens soms hoe mooi jy werklik is. Ek wil graag weer leer om myself deur sagte oë te sien — nie net as mamma nie, maar ook as vrou. Ware mooi lê vir my nie in perfeksie nie, maar in die stories, liefde en krag wat ’n mens oor die jare dra.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Bons

3 woorde wat jou goed opsom:

Hardwerkend, Toegewei, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media