Retha Semethe
Dorp/Stad waar jy woon:
Bloemfontein
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek skryf in vir Sarie Nuwe Gesig omdat Sarie vrou al vir baie jare inspireer en ek dink die volgende generasie meisies sal hulself in my kan sien omdat ek net n 17 jarige meisie is wat nog haar voete vind en haar drome volg en ek dink dit is dus belangrik om te wys dat jy hoef nie perfek te wees of alles uitgefigure te he om jou drome te volg nie. Ek wil ook verder vir Ander jong meisies wys dat dit “cool” is om passievol ,kreatief en om trots te wees op Wie jy is maak nie saak wat nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Geborgenheid
3 woorde wat jou goed opsom:
Passievol, Nuuskierig, Loyal
