Sharica Bondesio

Dorp/Stad waar jy woon:

Gauteng

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek is 'n lewendige blinkoog dood normale 17-jarige tiener..met heeltemal te veel hooi op my vurk, ek praat nie suiwer Afrikaans nie al is die beste vak op my Rapport Ek hou van Dans, eet, lag en grappies maak, en dis wat ek wil hê mense van my moet weet. Ek skryf in vir Sarie Nuwegesig omdat ek glo mens in die oomblik moet leef, altyd jou drome moet na jaag en omdat ek jong meisies wil wys hoe om fearless, focused en vasberade te wees. Ek wil ander jong meisies inspireer om hulself raak te sien, hul waarde te ken en sonder vrees hul lig te laat skyn. Dit is die derde keer wat ek inskryf..wat kan ek sê..ek is 'n Vastrapper! (My afrikaanse Juffrou sou nou trots wees op my)

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Frummelfroempie

3 woorde wat jou goed opsom:

Vreesloos, Doelgerig, Lewenslustig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media