Jessica Daniels
Dorp/Stad waar jy woon:
Atlantis
Beroep:
Besigheidseienaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat dit vir my meer is as net ’n kompetisie. Dit is ’n geleentheid om my storie, groei en passie te deel en ander te inspireer. Ek het nog nie voorheen vir SARIE Voorbladgesig ingeskryf nie, so hierdie is my eerste keer en ek sien baie uit daarna.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Genade
3 woorde wat jou goed opsom:
Lewenslustig, Inspirerend, Passievol
