Carli Heystek

Dorp/Stad waar jy woon:

Strand

Beroep:

Kleurkonsultant & Mode-stilis

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het nog altyd 'n waardering vir die tipe skoonheid wat van binne af begin en blom na buite. Ek glo elegansie & selfvertroue kom van jouself ken & gemaklik wees in jou identiteit. Verstaan wie jy is, en jou natuurike skoonheid sal begin blom! Ek wil dit graag bewys deur om uit my gemaksone te tree en geleenthede soos die aan te gryp wat my kreatief en persoonlik uitdaag.

Hierdie in my 1ste inskrywingspoging!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Verkleurmannetjie!

3 woorde wat jou goed opsom:

Geduldig, Betroubaar, Skerpsinnig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media