Lucia Kotze
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat dit vir my meer as net 'n kompetisie beteken dis 'n wonderlike geleentheid om jong vrouens te wys dat jy nie perfek hoef te wees om raakgesien te word nie. Ek wil ander vrouens inspireer om hul selfvertroue en egtheid soos 'n skild te dra en om te wys dat ware vrou-wees in jou persoonlikheid en karakter lê.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
tittewyt
3 woorde wat jou goed opsom:
Selfversekerd, Stylvol, Eg
