Letitia Hawley
Dorp/Stad waar jy woon:
Benoni
Beroep:
Rekenmeester
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
My vriendin het my aangepor om in te skryf, mens leef een keer en hoekom nie, dit kan net pret wees! Kom ons kyk of ek wen!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Geirri!
3 woorde wat jou goed opsom:
Hardwerkend, Vasbeslote, Opgeruimd
