Talitha van Heerden
Dorp/Stad waar jy woon:
Port Elizabeth (Gqeberha)
Beroep:
Radiografie student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Die is die eerste keer wat ek vir SARIE Voorbladgesig inskryf, ek het nog nooit iets soos hierdie tevore gedoen nie. Ek skryf in vir my ouma wat my uitgedaag het om myself uit my gemaksone te plaas en in myself te glo. Ek wil aan myself bewys dat ek eenige iets kan doen waarop ek my hart sit, en ander gewone vroue, soos ek, te inspireer om dieselfde te doen.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lukraak
3 woorde wat jou goed opsom:
Doelgerig, Passievol, Opreg
