Akhila Du Plessis
Dorp/Stad waar jy woon:
Kathu
Beroep:
Finale Jaar Grondslagfase Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Nee, dit is my eerste keer.
Dit is en was nog altyd my droom om n model te word en ek voel dit is nou die tyd om aan die droom te werk en dit aan te pak met die nodige self vertroue. Dit is n geleentheid om aan myself en ander Jong meisies te wys dat geen droom te groot is nie. Ek glo dat ek n positiewe invloed kan wees. My ma se woorde,"my kind, hoekom nie?", het my die moed gegee om die eerste tree te neem.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Familie
3 woorde wat jou goed opsom:
Kreatief, Passievol, Lojaal
