Adily Volschenk

Ek sien die as 'n besonderse geleentheid en opwindende ervaring. Dit kan my ook help om dalk raakgesien te word deur model agentskappe. Ek hou van uitdagings en Sarie Nuwe Gesig is beslis n groot een. Ek het nog nie voorheen ingeskryf nie.

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media