Anné Young
Dorp/Stad waar jy woon:
Postmasburg
Beroep:
Admin Klerk
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek kom van ’n klein myndorpie in die Kalahari waar plaaslewe my hart laat klop. Ek hou daarvan om foto’s te neem en kan nooit genoeg van mooi oomblikke vasvang nie. Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat ek graag vir mense wil wys dat jy altyd ’n kans moet waag, in jouself moet glo en jouself liefhê vir wie en wat jy is. Ek glo ook dat ’n opregte glimlag jou die mooiste maak. Hierdie is vir my meer as net ’n kompetisie — dit is ’n geleentheid om ander te inspireer om trots en selfversekerd hulself te wees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Blond
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan, Uniek, Ambitious
