Elaine van Hulst

Dorp/Stad waar jy woon:

Modimolle

Beroep:

Bemarker

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Eerlik, want ekn is mal oor model werk, foto sessies, grimeering, mooi klere en alles anders wat mooi is en glinster.
Ek het al voorheen ingeskryf, maar nie ingekom nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Fantasties

3 woorde wat jou goed opsom:

Sterk, Selfstandig, Diep

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media